SKOP GROEPE
Sosiaal Kreatief Opstaan Plesier Groepe
Welkom by Outeniqualand se SKOP-groepe, die aksie waar ons jou wil help om ‘n groep te vind waar jy jou belangstellings kan uitleef. Maak gerus kontak met die persoon wat by jou belangstelling gelys word en beleef dat die Here jou vreugde in die uitleef van jou belangstellings wil gee.
Prediker 3: 12
Ek het tot die insig gekom dat daar vir ‘n mens niks beter is nie as om vrolik te wees en die goeie van die lewe te geniet. 13 Dat die mens kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is ‘n gawe van God.
Laai ons SKOP-groeplys hier af.