KONTAK ONS

Leraar:

Ds. Jan Hendrik Fourie
044 876 0100
084 258 8646
janfourie7777@gmail.com

Kerkkantoor:

Merinda Duvenage
044-876 0158
083 4 526 526
ngouteniqua@gmail.com
Kantoorure: Dinsdae tot Vrydae 08:30-13:30, Woensdae 15:00-16:30 en Sondae 08:30-11:00

Fasiliteitsbestuurder:

Lorraine Fourie
082 502 7093
jmfourie2@gmail.com

Erediens Tye:

Sondae 09:30 by kerkgebou te Sinksabrug
Elke tweede Sondag van die maand om 08:00 in die Kobus Hattingh-saal te Gletana

NG Kerk Outeniqualand (NG Kerk Glentana)

Posbus 61
George
6530
Tel/Faks: (044) 876 0158
ngouteniqua@gmail.com
www.outeniqualand.co.za

Bankbesonderhede:

Bank: First National Bank
Rekeningnaam: NGK Outeniqualand
Rekeningnommer: 62358460401
Takkode: 210-114

VOLG DIE STAPPE OM SNAPSCAN OP JOU SLIMFOON TE INSTALLEER: 

  • Gaan na Playstore/App store en tik in by die soekfunksie: Snapscan o Installeer Snapscan op jou foon en druk ‘Open’!
  • Gee Snapscan toestemming tot jou foon deur te ‘allow’!
  • Voorsien jou details.
  • Verifieer jou sel nr. deur die kode wat aan jou ge-sms is, in te tik.
  • Laai jou kaart op deur die kaart se voorkant te ‘scan’ of fisies die kaartnommer in te tik.
  • Vul vervaldatum en CVV nr (3 nrs agterop kaart) in.
  • Kies ‘n pinkode.
  • Snapscan gaan ‘n R2 van jou rekening laat afgaan om die betaling te toets.
  • Jou bank gaan ‘n ‘One Time Password’ (OTP) vir jou stuur wat jy moet intik.

AS JY ‘N BETALING WIL MAAK:

  • Maak Snapscan oop op jou slimfoon.
  • Rig die selfoon op die strepieskodeblok waarna die blou kamera prentjie opkom.
  • Druk dan op die kamera prentjie om die proses van betaling te begin.
  • Die strepieskode blok is NG Kerk Outeniqualand se eie unieke betalings besonderhede.
  • Tik die bedrag in.
  • Druk die ‘PAY’ knoppie.
  • Tik jou pinkode in.
  • Transaksie sal dan verwerk word en jy sal bevestiging ontvang.

NG Kerk Outeniqualand
(NG Kerk Glentana)