HARTLIK WELKOM
by die webtuiste van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand!
Ons gemeente het op 17 Junie 1950 van die Moedergemeente George met 364 lidmate afgestig. Die meerderheid hiervan het op plase en by Jonkersberg Bosbou-plantasie gewoon. Mettertyd het die bosboubedrywighede begin afneem, terwyl die bevolking van die strandgebied toegeneem het. Vakansiegangers by Glentana het in die beginjare spontaan eredienste gereël onder melkhoutbome en op stoepe. In 1958 word ‘n “afdak” gebou vir kerkdoeleindes en in 1990 die huidige Kobus Hattingh-saal in Glentana. Tans het die gemeente sowat 665 lidmate en bestaan uit ongeveer 322 besoekpunte.
Outeniqualand-gemeente is geleë buitekant George en bedien die boeregemeenskap asook die strandgebiede vanaf Glentana in die ooste tot Hersham in die weste.

ONS VISIE

OORGEE
Om God te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil.
Rom 12:1
Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is.
Ef 5:10
Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is.

OMGEE
Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir ‘n praktykgerigte lewe.
Rom 13:8
Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê.
Ef 4:32
Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.
Heb 10:24
Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.

AANGEE
Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur met die goeie nuus van Jesus se verlossing uit te reik na ons GESINNE, VRIENDE, GEMEENSKAP en die WÉRELD.
Mat 10:8
Julle het dit verniet ontvang, gee dit ook verniet.
Luk 6:38
Gee, en vir julle sal gegee word.
LERAAR

DS JAN FOURIE
Ons gemeente het op 17 Junie 1950 van die Moedergemeente George met 364 lidmate afgestig. Die meerderheid hiervan het op plase en by Jonkersberg Bosbou-plantasie gewoon. Mettertyd het die bosboubedrywighede begin afneem, terwyl die bevolking van die strandgebied toegeneem het. Vakansiegangers by Glentana het in die beginjare spontaan eredienste gereël onder melkhoutbome en op stoepe. In 1958 word ‘n “afdak” gebou vir kerkdoeleindes en in 1990 die huidige Kobus Hattingh-saal in Glentana. Tans het die gemeente sowat 665 lidmate en bestaan uit ongeveer 322 besoekpunte.
Outeniqualand-gemeente is geleë buitekant George en bedien die boeregemeenskap asook die strandgebiede vanaf Glentana in die ooste tot Hersham in die weste.
DS JAN FOURIE
Ons gemeente het op 17 Junie 1950 van die Moedergemeente George met 364 lidmate afgestig. Die meerderheid hiervan het op plase en by Jonkersberg Bosbou-plantasie gewoon. Mettertyd het die bosboubedrywighede begin afneem, terwyl die bevolking van die strandgebied toegeneem het. Vakansiegangers by Glentana het in die beginjare spontaan eredienste gereël onder melkhoutbome en op stoepe. In 1958 word ‘n “afdak” gebou vir kerkdoeleindes en in 1990 die huidige Kobus Hattingh-saal in Glentana. Tans het die gemeente sowat 665 lidmate en bestaan uit ongeveer 322 besoekpunte.
Outeniqualand-gemeente is geleë buitekant George en bedien die boeregemeenskap asook die strandgebiede vanaf Glentana in die ooste tot Hersham in die weste.
PERSONEEL
PERSONEEL

Skriba:
Merinda Duvenage
Fasiliteitsbestuurder:
Annemarie Meyer
Skoonmaker:
Cecely Jantjies
Tuinier:
Godfrey van Loggerenberg
Afloswerker:
Wesley Keus

Skriba:
Merinda Duvenage

Fasiliteitsbestuurder:
Annemarie Meyer

Skoonmaker:
Cecely Jantjies

Tuinier:
Godfrey van Loggerenberg

Afloswerker:
Wesley Keus